Omslag vir die leesplan Jy Is Spesiaal Gemaak

Deel 4

Jy Is Spesiaal Gemaak

Jy is spesiaal, "hand made" en "amazing"! God het jou as die kroon van sy skepping gemaak — en met ’n doel. Hy ken jou "inside-out", het jou wonderlik gevorm en wil hê jy moet totaal gelukkig wees in Hom. Jy is gemaak om te kan, om 'n kosbare mens te wees en deel van sy familie wat tot sy eer leef. Kyk hoe jou lewe unieke waarde kry, besondere "meaning" en ’n groter doel in Hom. Hierdie 7-dagleesplan is gebaseer op deel 4 uit die boek WEES ’n WENNER.

Begin hierdie plan (open in die Bybeltoep, nuwe venster)