Kontak
Ons hoor graag van jou. Skryf gerus as jy meer wil weet oor die boek WEES ’n WENNER, oor die gratis Afrikaanse leesplanne in die YouVersion Bybeltoep, of oor hoe jy by I LOVE MY BIBLE betrokke kan raak.
I LOVE MY BIBLE is ’n Suid-Afrikaanse inisiatief wat sedert 2014 minder-bevoorregte mense van Bybels en Christelike leesstof voorsien. Vra ons gerus uit oor die mentorskapprogramme en die ander projekte.
- E-pos
- info@ilovemybible.co.za
- Volg ons