Deel 9
Gebed
7 dae · Gratis · Afrikaans · YouVersion Bybeltoep
Dis ons lewenslyn na ons Pappa in die hemel wat ons enige tyd en enige plek kan gebruik. Dis ook een van ons heel belangrikste voorregte as 'n gelowige. Jip, dis GEBED. As jy ook partykeer 'n bietjie onseker voel hoe om te bid, kry jy hier "super" praktiese "tips". Gebed is deel van jou asemhaling as gelowige, so mag hierdie leesplan jou sommer baie help. Lekker lees!